JAN CILLIERS Laershool en Preprir Op 16 Januarie 1935 open die Noordelike Voorstelskool sy deure in die Vrymesselaarsaal te Parktown Noord. Binne die eerste bestaansjaar varander die school se naam na Jan Cilliersskool. Die skool is na die volkslied digter Jan Cilliers, wie se lifde vir kinder suit talle van sy gedigte blyk, vernoem. Die huidige terrain is op 2 Augustus 1938 in gebruik geneem. Die gebou met sy Kaaps-Hollandse boustyl en pragtige Constantia-gewel is deur die argitek, W.H. Spicer ontwerp.